Posted by: White Knight on Saturday, 11 October, 2008
Veilige Hawe Leuse
Die lewenspad loop oor berge en deur dale, en al waai die stormwind met tye reg van voor, wat maak dat jy in die proses struikel of selfs val.
Staan weer op, moenie bly lê nie, stof jou af en beur voort.
Onthou altyd, jy is nooit alleen nie.
Julle stories