Alleen
Soekend
Vraend
Weet nie hoe
Waarnatoe verlore
*********
Beskerm
Omvou
Geantwoord
Koers gekry
Bestemming gevestig
********
Hy red
Hy antwoord
Hy is opreg
Verlosser
Geoffer
vir my
*********
Groete en seëninge van Huis tot Paleis, Pondok en Varkhok
![]()
White Knight









Mooi, mooi, mooi!!!!!!!!
By: Wipneus! on Friday, 8 May, 2009
at 09:22
….en vir my!
By: Pikkelik on Friday, 8 May, 2009
at 10:14
‘Bestemming gevestig’ Pragtige waar sekerheids – woorde wat lam knieë tydens moeilike tye sal stut
Ek hou baie van jou gedig Ridder.
By: Mefri on Friday, 8 May, 2009
at 16:54
Dankie, dit laat my so goed voel om te weet dat Jesus vir my gesterf het sodat ek vir ewig kan lewe.
By: Linda on Monday, 11 May, 2009
at 10:26
Dankie Ridder
By: Sammi on Monday, 11 May, 2009
at 15:35
Hey Ridder!
Sorry! Wil nie noodwendig spam nie! Kom loer in by Die Werf. Ons eerste verjaardag is op pad en ons het ‘n lekker kompetisie aan die gang gesit waar enigiemand kan inskryf! Brein skenk iets massief as die eerste prys!!!
By: Pagoda32 on Wednesday, 13 May, 2009
at 12:32
Hi Hawemeester
ek moet eers bieg … ek was lanklaas op die Afrikaanse Blogsfeer … ek is bly julle woeker nog met die taal…
lekker dag aan al die mede bloggers… (weet nie of ek nog is of was nie?)
By: Bierpens on Wednesday, 13 May, 2009
at 16:30
Hallo White Knight
Ag ek wil iets heeltemal van koers af vra. Ek weet Arabier lees soms hier. Ek is opsoek na IT Juffrou van SSSB “faam” se e-mail adres. As iemand dalk kan help. Dis in verband met ‘n wiskunde tabel wat sy vir my ge-email het.
Baie Dankie
snymana@ditsobotla.co.za
By: snymana on Thursday, 11 June, 2009
at 09:41
Ridder, jou gedigte is altyd mooi.
By: Sigeuner on Monday, 22 June, 2009
at 19:05